silverdroomsilverdroom
silverdroom

64 – Vredenburg, Wes-Kaap, Suid-Afrika

silverdroomsilverdroom
2
3

silverdroom

64 – Vredenburg, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Nooit te laat vir ware liefde nie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: Donderdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Aangename avontuurlustige man wat hou van intelligent geselskap met eerlike nie rokende christen vroue. Ek hou van motorfietse, stap , vakansie hou. , uiteet. Kuier met vriende, sederberge en weskus,. Ek versamel , restoureer en bou interessante model motors en restoureer meubels en oudhede. Vriende beskou my as opreg, betroubaar en behulpsaam.

Sy Ideale Pasmaat

Eerlike, goedversorgde, nie rokende , intelligente dames met n sin vir humor. Sonder emosionele bagasie . Wat kan goed kosmaak. Dalk saam my sal motorfiets ry, stap, reis , christen wees en saam kerk toe gaan.
Geen leuns vertel, skinder , baklei en ander narre gewoontes het nie.

Wat Sy Vriende Sê

silverdroom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vredenburg, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

silverdroom moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.