Suksesverhale
Stuur jou suksesverhaal. As ons jou suksesverhaal publiseer sal jy 'n gratis subskripsie ontvang wat jy vir 'n vriend kan gee.
24 Julie 2019
Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind
16 April 2019
Baie dankie vir hierdie ongelooflike plek wat konneksie moontlik gemaak het. Ons het liefde en vriendsksp gevind
12 April 2019
Baie dankie vir julle ondersteuning en sal julle sterk aanbeveel.
23 Februarie 2019
Het iemand gevind op die site