MooilippiesMooilippies
Mooilippies

58 – Boksburg (Springs), Gauteng, Suid-Afrika

MooilippiesMooilippies
4
31

Mooilippies

58 – Boksburg (Springs), Gauteng, Suid-Afrika

Ek wil weer voluit leef. As jy my ridder is, kom red my!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Vrydag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n mens wat omgee vir ander om my. Ek is passievol oor die lewe en soveel meer oor my vennoot. Niks wat ek doen is halfpad nie, ek leef voluit, en my liefde is voluit. Ek hou nie van slonsigheid of luiheid. Ek doen iets van alles, lief vir diere en dienatuurlewe, ek is kunstig en doen alles wat my hande kan raak vat. En ek geniet dit. Lief vir kosmaak en koekbak. Kreatief wees is ek. Ek het my lewe lank vir ander gegee van myself, my kinders, kleinkinders dis lekker om my geliefdes te bederf. Passievol, saggeaard en liefdevol. Ek is volwaardig vrou, en die man wat my kry, sal voel soos 'n Koning.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet 'n NIE-ROKER wees. Liefdevol, lief wees vir mens en dier. Netjies en hardwerkend. Saam my kan lag en die lewe geniet. Ek hou van iemand wat kan skerts en ook kan ernstig wees oor dinge wat saak maak. Luiheid en aggressie sal beslis die verhouding vernietig.

Wat Haar Vriende Sê

Mooilippies het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg (Springs), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Mooilippies moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.