In haar eie woorde...
Oor Haar
Saam kan ons dalk bietjie geraas maak met kitare, klavier, sax en selfs die mondfluitjie of ons kan Ander se musiek talente Gaan waardeer. Dit is ook Lekker om vroeg te kan opstaan en n Lekker stappie te geniet en nog beter om die berg uit te klim voor die son op kom. N Naweek in die bos en kampvuur is altyd great! Ek hoop jy hou van calamata olywe, sundried Tomato, basil pesto en Lekker baie groente. My belangrike begin in die oggend is beslis my Italian blend koffie voor die dag kan begin. Ek werk hard om genoeg opsies te hê en dit maak sin om ook so partner te hê. Dit is Lekker om te lag, te kuier en myself te kan wees. As musiek speel Wil ek Dans. Soms kan ek êrenstig wees en ek hoop Daar kom n oplossing dat alle Diere reg behandel sal word. Ek gee om vir diere en het ook baie liefde om te gee. N Gesonde en Netjiese Leefstyle werk goed saam met n bederf van Lekker gebakte Kaaskoek, creme brulee en Lindt chocolate. Love my opsies om my laptop te vat en by die BLOS te kom werk. Kaggels nog aan. Binnekort gaan dit te warm wees vir kaggels dan wil ons net buite wees. Lekker Man
Haar Ideale Pasmaat
Wat sal n perfekte match wees...? Laat ons sien: Beide moet Wil bymekaar wees en die spark moet Daar wees en Dan is die toets of beide geduldig en liefdevol optree daarna. Maak beide n effort om die Ander persoon te waardeer, belangrik te laat voel, kan julle alles share. Wat is die gemeenskaplike belange. Ek hou van musiek en dit is ook iets wat ek tans doen deur 2 aande n week klavier te speel by n Italiaanse Restaurant. Dit sal Lekker wees om saam met iemand musiek te maak of Ander tipe aktiwiteite. Ek vermy ongelukkig heeltemal son so fietsry of stap in die son is uit😀maar hou van aktief wees en beslis die bosveld en kuier langs die vuur. Winter maande soek ek Al die plekke in Pretoria Oos met kaggels en hou van n Durbanville Hills of Franshoek Merlot. Iemand wat naby aan my ouderdom is en hoofsaaklik in Pretoria Oos woon sal ideaal wees. Ek sal weer na plekke wil gaan soos Griekeland, Italia, Oostenryk en natuurlik Duitsland want my oudste seun bly daar. Ek geniet die Kaap en daar is altyd baie plekke om na te gaan. Sal dalk nog vir my n houthuis met baie vensters en groot stoep wil bou in Hoekwil maar laat ons sien waar vat die lewe my.
Wat Haar Vriende Sê
Dansendeklavier het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Pretoria East), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Vegetaries | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
53 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
178cm (5' 10.1") - 183cm (6' 0.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Dans / Disko; Instrumentaal; Jazz; Pop / Top 40; Volk |
Boeke: |
Besigheid; Reis |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Fliekkanale; Musiekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Musiek Maak; Sing |
Sport: |
Stap |
Kookkuns: |
Grieks; Italiaans; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |






