In sy eie woorde...
Oor Hom
Kom stap saam deur die lewe. Kyk na die sonsondergang en sien méér raak as net die daaglikse sleur van oorlewing. As jy die vermoë het om iets dieper in die natuur, in ander mense en in ander kulture raak te sien, is jy deel van iets besonders skaars.
Sulke mense word nie sommer oral gevind nie. Hulle is nie die norm nie, maar tog is dit waarna die meeste van ons verlang om te wees. Mense wat met verwondering kan kyk, wat betekenis vind in die eenvoudige, en wat die wêreld met oop oë en 'n oop hart beleef.
Kom ons kyk waar 'n mens so iemand vind. Dalk nie in verre plekke of tussen groot skares nie, maar heel moontlik diep binne jouself. Die reis is nie om iemand anders te soek nie, maar om daardie deel van jouself te ontdek wat nog altyd daar was.
Sy Ideale Pasmaat
123 blok jou self. Kyk in die spiel. Sien jouself raak. Die ware jy. Se vir haar ek wil haar sien vanaand.
Wat Sy Vriende Sê
sienweerdieson het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
195cm (6' 4.8") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Agnosties | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
PhD / Nadoktorale | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Ryk |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
39 - 64 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
sienweerdieson moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.


