In sy eie woorde...
Oor Hom
Kreatiewe storieverteller, fotojoernalis & videograaf. Lief vir mooi goed, diep gesprekke, musiek, en 'n goeie lag. Leef tussen kuns, avontuur en 'n bietjie chaos. Netjies maar nooit vervelig nie
Sy Ideale Pasmaat
Intelligent, avontuurlustig en selfversekerd is. Sy hou van goeie geselskap, lag maklik, en kan diep gesprekke voer sonder om dinge te ooranaliseer. Sy verstaan kreatiwiteit en respekteer jou onafhanklikheid. Sy’s sexy, stylvol sonder om oppervlakkig te wees, en verkies regte konneksie bo drama. Sy kan saans wyn geniet, in die oggend gaan stap, en steeds 'n ogie hê vir detail—netjies, maar gemaklik haarself.
Wat Sy Vriende Sê
Marras het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Randburg (Northcliff), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
38 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Randburg (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
20 - 46 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Asiër; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Dis Ingewikkeld | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Marras moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.