Sussievan3

66 – Suidelike Voorstede (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

0

Sussievan3

66 – Suidelike Voorstede (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Kom kyk wat jy kan kry!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het nie nonsens nie,is gemaklik en gaan saam met die "flow"
Ek hou van aktief wees, musiek,braaivleis en kuier. Ek is stil en hou van my eie spasie...introvert! Ek hou van stillerige sterk man wat selfvetroue het en homself nie die heeltyd hoef te bewys nie.
Ek hou nie van arrogansie, grootpraat nie, iemand wat te veel van homself dink nie en net oor homself praat nie. Nederig maar met n sterk identiteit. Ek speel golf,stap met my hond,draf,ry mtb en gaan gym toe. Lees,fliek,uiteet, loop op die strand,rondloop in winkelsentrums,sit en drink n glasie wyn en kyk vir die see! Ek glo God het n plan met my lewe en dat die dag wat ek doodgaan is lankal beplan. Ek het vrede en n positiewe uitkyk op die lewe. Dankbaar elke dag,vir nog een dag!

Haar Ideale Pasmaat

Ek dink ek het meeste gese in my profiel. Iemand wat kan deel in van die goed wat ek geniet. Nederig maar met selfvertroue. Hy moet my spasie kan gee, ek soek nie emosionele afhanklike man wat die hele tyd wil aandag he en hoor hoe amazing hy is nie. Hy moet self weet hy is! Ek hou van ongekompliseerd, nie van alles n probleem maak nie.Somebody that has my back. Openlik wees,kommunikeer, en eerlik wees.Ek dink leuns,sarkasme, onbetroubaarheid en iemand wat my afbreek vernietig n verhouding

Wat Haar Vriende Sê

Sussievan3 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Voorstede (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Atlantiese Kus (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 74
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 194cm (6' 4.4")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Sussievan3 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.