GodseBlomGodseBlom
GodseBlom

46 – Kathu, Noord-Kaap, Suid-Afrika

GodseBlomGodseBlom
3

GodseBlom

46 – Kathu, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Remember that wherever your heart is, you wil find your treasure. The Alchemist

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek soek opwinding, die sparkle van goedvoel bietjie aanvuur. Te lank verval mens in die mallemeule van die lewe en vergeet van jou hart se cravings. Daai oemf wat jou skop gee vir die dag.
Ek hou van 'n goeie boek, hekel maar die lekkerste is op vrye voet in die natuur.

Haar Ideale Pasmaat

Love never keeps a man from pursuing his destiny, maar ek nodig iemand wat gegrond is in beginsels,wat weet waarheen sy lewe oppad is, maar wat daardie vroue companionship soek om hom aan te vul om sy reis te voltooi. Waar hy bereid is om 5 tale van die liefde te praat.

Wat Haar Vriende Sê

GodseBlom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kathu, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Visse
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 51
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Kaartspeletjies; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Jag; Skietsport; Stap; Tafeltennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Baie