In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n reguit persoon, so as ons koer en ek moet jou so gou as moontlik vra op n date, hoop ek nie dis n deal breaker nie, ek glo net ons sal mekaar beter kan leer ken in persoon as wat ons sal doen op koer of whatsapp en bo op dit is ons in persoon, so ons sal op ons eerste date al weet of ons nog n date wil he en dinge sal wil verder vat of nie.
Eks eerlik en loyaal.
Eks n introvert.
Ek hou van my musiek luister as ek besig is om by die huis te werk.
Ek gee om.
Ekt n sin van humer.
Ek verkies stil aande in.
Ek sal veel tyd saam jou wil spandeer as moontlik.
Eks opsoek na n regte konneksie met iemand.
Eks n gewone ou wat vir n gewone girl soek om voor al my liefde, tyd en aandag te gee.
Ek kan meer se maar kom ek se meer sodra ek iemand kry wat waarlik belang stel.
Sy Ideale Pasmaat
I'll tell you in person, but for now it's basically the same which I'm looking for, so message me..
Wat Sy Vriende Sê
Bree123_pvp het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Roodepoort (Witpoortjie), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
23 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Katoliek | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Roodepoort (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
Enige | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Heelwat tatoeëermerke |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig; Wild & Uitbundig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Leer motorfietsbaadjie |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Romanties; Swart & Wit / Stil; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Dobbel; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |