In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n man met goeie morele waardes ek verkies respek; lojaliteit en eerlikheid bo enige iets anders, ek is die soort man wat n kar deur sal oopmaak vir n vrou solank as wat ek kan loop 😁 as sy dit nie so verkies nie is daar altyd n babylock. Ek is wie ek is en is n gemaklike introvert wat redelik goed geletterd is.
Sy Ideale Pasmaat
Opsoek na n opregte vrou wat nie meer gepla is oor haar vorige verhoudings nie en met vertroue kan loop in haar self en in ander n vrou wat sal wardeer as n man haar op sy hande dra maar sal weet as haar voete die grond raak is dit omdat hy op sy kniee is.
As jy die dame is wat dit kan doen laat ek graag van jou hoor [geskrap]
Wat Sy Vriende Sê
PatientWolf het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion (Clubview), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
40 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Italiaans | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels; Japannees; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 42 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Asiër; Indies; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Frans; Italiaans; Japannees; Portugees | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels; Italiaans | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Slim (Dis alles oor kwaliteit) |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Romanse; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Dis 'n weeklikse instelling |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Misterie; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Gedigte skryf; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Boks; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Perdry; Skietsport; Stap; Staptogte; Swem |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Frans; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Perd(e) |