0

asseblief

47 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Iemand om saam te kan onthou.....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is vol lewe en 'n "bok" vir sports! Dus, lewenslustig!
Ek is lief vir die buitelewe, en is mal oor mense!
Ek kan darem ook so nou en dan lekker le en movie kyk! Baie lief vir diere, maar nee, eks nie stil, skaam of teruggetrokke nie🤣 Ek hou van kos maak en lief n tuin....ek is bang vir motorfietse en soms bang vir mans🤣

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek n liefdevolle maatjie met n sterk persoonlikheid! Lus vir die lewe en oor die dramas van die verlede!
Alkolisme is vir my n groot nee, sosiale drankies, doen ek self ook!

Wat Haar Vriende Sê

asseblief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Tevredenheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies; Speletjiesprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Dobbel; Inkopies; Kaartspeletjies; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Rugby; Stap; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies
Kos
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Optimisties
Eerlikheid:
Baie