In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is op soek na n dame wat een man kan besig hou en saam kan gesels en kuier, die lewe nog wil geniet en plekke saam besoek en wegbreek na n plek wat nog gesien of verlang word, Indien jy nog kan loop of ons maak n plan. Hou van die buite lewe en die natuur. Indien ons mekaar bystaan kan baie bereik word.
Ek werk nog vir myself om die tyd te verdyf. Het 2 dogters en was eenkeer getroud lank terug.Hou van die radio as ek werk en musiek, jou van dans en sit bank sports op TV. Elandsrand, water dam, dassie paradys, Ga - Rangkowa
Stel in baie dinge en goedere belang, so jy sal by alles uitkom wat jy graag belangstel ook en dit geniet saam met my. Net op reg en eerlik wees asb. Kom ons gesels en leer mekaar ken. Liefde koop mens nie jy verdien dit.
Sy Ideale Pasmaat
Indien jy nog opreg, eerlik is en die lewe geniet en beheer is van jou uie lewe en nie jou kinders kan dit uitwerk.
Al jou plekke wat jy wil sien en wil beleef en dalk myne ook kan net ons verrassing vir mekaar wees,
Wil eers op die foon gesels voor ons ontmoet, Indien jy sal belangstel kan jy jou nr vir my gee. Wil jy op plaas bly en ook jou uie begeerte beleef en uitvoer, sal jou bystaan wat jy wil doen, ook bou indien dit jou begeerte is,
Wat Sy Vriende Sê
James801 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Brits (Brits NW), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 68 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
James801 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.