Willem0401Willem0401
2

Willem0401

57 – Pretoria (Pretoria East), Gauteng, Suid-Afrika

Wim

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Sag en posietief, ek het altyd tyd vir n grappie, lief vir die lewe en mal oor die bos, see en kosmaak, en hou van die gesekskap van doelgerigte positiewe mense!
Ns: en glo my ek ken nagemaakte botter en wolwe met skaapklere...
En my nee is my nee TOT daar liefde is tussen ons!
Leer my eers ken of blaai gou verby en gaan speel by die manne wat wil en tydelik is. Ek sal kry waarvoor ek al 4 jaar rustig voor bid en wag!!😉

Sy Ideale Pasmaat

Selfvetroue...liefdevol...humoristies... geniet die lewe en hou van reis. Kyk na haarself...liggaamlik en geestelik...en n hart vol liefde en omgee om te deel..wees jouself, nederig en humble en ook lief vir diere en hartsmense..ns : EN SELFRESPEK VIR JOUSELF EN ANDER! Ek klink kwaai, nee ek is nie maar n man vir net 1 vrou! 🙂

Wat Sy Vriende Sê

Willem0401 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pretoria East), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Ram
Lengte:
189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
34 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Willem0401 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.