0

Vlam2018

42 – Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Is jy daar?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Amper begin ek, om my naam te skryf. Ha ha
Ek is iemand om maklik mee oor die weg te kom. Ek kan maklik gesels, al is dit oor dit en dat. Ek kan ook diep gesprekke voer. Mense het die geneigdheid om maklik met my te praag, selfs diep geheime. Ek is maar van daai, wat sulke goed vir myself hou... Dalk kan jy dit in my oe sien. Ek is lief vir myself en my kinders. Ek hou van roetine, maar kan ook soms lekker waaghalsig wees. Ek werk hard aan my besigheid, en soek iemand wat saans my net so bietjie kan vas hou en lekker soen. Dit laat my goed voel, as ek liefde gee en glo my, ek het baie om te gee. Ek hou daarvan om soms alleen te wees, en ek sal jou ruimte gee om alleen te wees, ek voel dis nodig vir elke persoon. Maar ek wil ook he, ons moet tyd maak vir mekaar in hierdie besige lewe. Tyd maak, om net in mekaar se oe te kyk, lekker te vry en lank romanties te verkeer...

Haar Ideale Pasmaat

Hy hoef net homself te wees. Na homself kan kyk. My net lief te he. Ambisie he, strewe na geluk en sukses.
Hy moet net na my kyk en my liefde waardeer... En my nie misbruik nie...

Wat Haar Vriende Sê

Vlam2018 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Mbombela (Nelspruit) (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Bruin; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Russies
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Frans; Russies
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Riller; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Lees; Meditering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Boks; Dans; Kampering; Rugby; Stap; Visvang
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Tatoeëermerke
Afsitters:
Flankering; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie