0

WarmHartjieMeisie

33 – Kuruman, Noord-Kaap, Suid-Afrika

My liefde word gewys in my Kos.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Dit is nogal moeilik om jouself te beskryf en steeds absoluut eerlik te wees, maar ek weet my vriende en vriendinne gaan my warm klap gee as ek jok so hier is my beste poging om myself te beskryf.

[removed] ek is in 1990, in die Vrystaat gebore en het daar groot geword, maar klein gebly, letterlik 1.58m klein! Ek moes die Vrystaat egter later verruil vir die noord-kaap en werksgeleenthede.Kuruman is waar ek die laaste 4 jaar woon en werk, maar die Vrystaat en plaaslewe bly maar 'n voorliefde.

Daar is vir my niks lekkerder as om saam met die vriende te sit en kuier nie. Ok, as ek moet eerlik wees sal cuddle op die bank met 'n lekker glas rose wyn baie lekkerder wees.

My vriende beskryf my as 'n standvastig en betroubare dame, 'n vrou wat ambisieus is en weet wat sy uit die lewe wil hê.Maar hul sê ook ek kan pynlik eerlik wees en is 'n bietjie kieskeurig as dit by Mans kom (ek sien al hoe rol hulle hul oë oor daai "bietjie"). In my oë is die keuse van 'n huweliksmaat die belangrikste keuse wat ek ooit kan maak en omdat ek nie in skei glo nie is dit nie regtig 'n keuse wat mens ligtelik wil op neem nie, of hoe?

Wie nie waag nie wen nie! Ek is klaar met speletjies en wil graag hierdie keer WEN!!
[removed]

Haar Ideale Pasmaat

'n Brief aan my ideale pasmaat - wie jy ook al mag wees!

Ek moet bieg vandat ek 'n klein meisietjie was, gedroom het van my troudag en my trouman.
Ek was nog altyd romanties en baie optimisties in hierdie opsig.
Daarom skryf ek dié brief aan my toekomstige man - met die hoop dat die perfekte man dit sal lees en dan besluit om met my te gesels en ontmoet en wie weet trou. (hoes-hoes, pasmaat,wie okal jy is, dis vir jou).

Liewe ('pasmaat),
Ek is verslaaf aan amper alles (maar net die goeie goed) soos teken, TV-reekse, teken, flieks, teken, eet en teken.
Ek droom daarvan om oor die wêreld heen te reis en wil dalk eendag Italia besoek, maar dis onderhandelbaar.

Dit sal fantasties wees as jy kan kook, want in die stadium van my lewe kan ek sien hoe ek saam met my ander helfte alles saam doen en maak.
My Vriendin se pa sê altyd vir ons dat drukkies sy suurstof is en ek dink ek is ook so. Ek wil dus baie drukkies hê!
Ek wil hê ons moet albei onvoorwaardelik lief wees vir mekaar. Ek dink nie ek verstaan nou al wat liefde is nie, maar jy moet my definisie van liefde wees.
Ek weet ons gaan soms argumenteer en van mening verskil, maar dis oukei, want ons is albei net mens. Ons moet egter daaroor kan praat en ons verskille eenkant kan sit.
Ek sal nie jou 'celebrity crush' teen jou hou nie, want ek het baie.
Ek wil hê dat jy in die aande nie kan wag om huis toe te kom nie, sodat jy my kan sien. Ek wil hê dat jy my, soos in my storieboeke, so lief moet hê dat jou hart sommer pyn en dat jy in die oggende moet wakker word en nie kan glo dat ek joune is nie.
Ek wil hê dat jy my veilig moet laat voel en as ons saam is, moet dit voel asof ons enigiets kan doen.
Ek hoop nie ek het jou afgeskrik met die 'super cheesy' en veel eisende brief van my 26-jarige self nie.
Ek weet nie waar jy nou in die wêreld is nie, maar ek weet jy is daar buite en ek weet dat ons eendag in die nabye toekoms mekaar gaan raakloop (hopelik baie gou).
Tot dan baie liefde en voorspoed vir die jaar wat voorlê!
B....

Wat Haar Vriende Sê

WarmHartjieMeisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kuruman, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Bul
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Ander; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Verander Gereeld; Ander; Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Arabies; Deens; Duits; Engels; Filippyns / Tagalog; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Grieks; Hebreeus; Hindi; Italiaans; Japannees; Koreaans; Maleis; Nederlands; Noorweegs; Pools; Portugees; Roemeens; Russies; Sjinees; Spaans; Sweeds; Tamil; Turks; Ander
Ander Tale:
Afrikaans; Arabies; Deens; Duits; Engels; Filippyns / Tagalog; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Grieks; Hebreeus; Hindi; Italiaans; Japannees; Koreaans; Maleis; Nederlands; Noors; Pools; Portugees; Roemeens; Russies; Sjinees;
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium; Reguit; Wild; Buierig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Punk; Rap / Hip Hop; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Misterie; Onafhanklik; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Backgammon; Bergfiets; Biljart Snoeker; Boks; Boogskiet; Branderplankry; Curling; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Kampering; Kanovaart; Liggaamsbou; Lyfbranderry; Motorsport; Perdry; Roei; Rotsklim; Rugby; Sagtebal; Seil; Skaak; Ski; Skietsport; Skubaduik; Sneeuplankry; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Stoei; Surfski / Kajak; Swem; Valskermspring; Veerpyltjies; Veldhokkie; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Waterpolo; Waterski; Witwater-kanovaart; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters