Hartvolgoud

48 – Pretoria (GAUTENG), Gauteng, Suid-Afrika

EERLIKE OPREGTE LIEFDE

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (GAUTENG), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Soek na die regte persoon wat my lewe sal deel vir ewig.Ek wil altyd weet dat jy myne is waar ook al jy is.Ek wil spesiaal voel en altyd op jou kan staatmaak met 100% van my liefde.
As ek gee ,gee ek alles .

Ek is opreg,eerlik ,vriendelik ,lojaal, en `n natuur mens . Ek hou van die buite lewe en geniet elke oomblik om `n spesiale tydjie alleen met die besonderse persoon in my lewe te deel.Ek is spontaan en wil nog my lewe geniet saam my 2 wonderlike seuns.
Ek soek na n man met wie ek mee kan deel , lag,daai spesiale dinge kan geniet en liefde kan deel wat vir altyd in jou gedagtes sal wees. Hoop hy sal my kan bederf net soos ek is.
Jy moet die spesiale persoon wees vir wie ek deur waterstrome sal loop en die storms van die lewe sal kan aan pak.
Ek is nie `n "one night stand " nie daarom soek ek net eerlike persone om met my te deel.

Sal jy die persoon wees?

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet positief wees met `n positiewe uit kyk op die lewe he.Die lewe geniet met `n passie volle blydskap wat oor loop van sy Christelike waardes.`N man met liefdevolle drukkies om te deel .Passie in sy lewe he.Wat alles sal deel en eerlik sal wees en respek sal he vir `n vrou .Hy moet lief wees vir die buite lewe met n ritme van musiek elke dag in sy glimlag.

Wat Haar Vriende S

Hartvolgoud het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Geselsprogramme; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Joga; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Kampering; Perdry; Pluimbal; Stap
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Eerlikheid:
Baie