0

MoeggesoekLiefie

48 – Soweto (Pretoria omgewing), Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons maak n droom

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Want ek is enig in sy soort. My lewe het altyd iets opwindens wat gebeur. Hopelose Romantiekus, Lojaal, eerlik. Ek hou van netheid. Hou nie vann oneerlike persoon nie. Hou daarvan om ou meubels te restoreer. Ek maak tuin om te ontspan of gaan op staproetus. Ek glo om elke dag ten volle te lewe en altyd jou beste in alles te gee groot of klein.

Sy Ideale Pasmaat

Hy moet baie romanties wees. Jojaal, iemand wat my kan veras, Een mans vrou wees. Al die aktiewieteite wat ek in belangstel en hy moet aktief wees nie n bank sitter nie.Die verhouding sal vernietig as hy ontrou is, leuns vertel, op my skree, nie weet hoe om sy drank te hanteer nie,n roker is, sy friende bo my verkies en nie tyd maak om met my te komunikeer nie.

Wat Sy Vriende Sê

MoeggesoekLiefie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Soweto (Pretoria omgewing), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Duits
Ander Tale:
Ander
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Getroud
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Gaatjies op ander plekke
Persoonlikheid
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Latyns; Reggae
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Riller; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Joga; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
Dans; Liggaamsbou; Snoeker; Swem
Kos
Kookkuns:
Grieks; Kroegetes; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Suikervry
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Afsitters:
Langhare
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters