1

nononse

72 – Lichtenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Leer my ken

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Goed versorgde, opgevoede, afgetrede dame.

Hou van teater, goeie musiek, tuinmaak en die natuur en opbouende en intelligente geselskap. Beskik oor 'n goeie sin vir humor.

Lojaliteit is vir my belangrik . Kommunikasie is seker die heel belangrikste element in enige vriendskap/verhouding.

Haar Ideale Pasmaat

Goed versorgde , gesonde en selfonderhoudende persoon. Moet ander en homself respekteer. Hy moet homself kan laat geld in enige geselskap sonder om 'n verleentheid vir homself en ander te wees. Die persoon moet ook liefdevol wees en oor 'n goeie sin vir humor beskik.

Integriteit is baie belangrik, asook rasionele optrede.Hy moet met my kan praat en nie periodieke "aanvalle" van stilstuipe kry nie.Geen mens is hierteen bestand nie.

Wat Haar Vriende Sê

nononse het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Lichtenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
67 - 71
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Belangstellings:
Lees; Tuinmaak
Kos
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters