Gypsy555

59 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Vriendskap

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Frans; Grieks; Hebreeus; Pools; Portugees; Spaans; Ander
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is spontaan,en iets van albei- introvert/ekstrovert,maar sosiaal en baie lief vir mense,kinders.Ek geniet goeie geselskap en n intieme vriendekring,waar ek net myself kan wees.Eks baie lojaal teenoor my vriende en geniet dit om ander se lewens op te kikker,moed te gee,en hul gelukkig te sien. Eks baie lief vir my kinders en kleinkinders en hul speel die belangrikste rol in my lewe.Ek is n Christen.Ek hou van gewone dinge ...lees,skryf,kuns,studeer,tuinmaak,same syn met geliefdes.Stel belang om meer oor fotografie te leer.Ek hou nie van rigiede,mense wat nie ander respekteer, wat maklik oordeel,onregverdigheid,oneerlikheid.Ek hou glad nie van gereelde drinkers,en nie n "party animal"
Ek geniet goeie pret,en het steeds n inner child wat kort kort kop uitsteek,En soms te uitgesproke .Ek het op n plaas grootgeword,en is versot op die natuur en natuurlik n fantasie wereld geskep van engeltjies,feetjies en prinsesse,maar was ook n regte tomboy wat bome geklouter het en saans tot laat buite saam met met boet baljaar het.So,dus n mengelmoes mens..ek hou van aanhalings,filosofie,gedigte,musiek...my musieksmaak is baie baie breed en iets van alle genres.Ek hou nie van konflik en n negatitiewe atmosfeer.Eks baie aanpasbaar,en plat op die aarde.Ek het n persoonlikheid met baie fasette en is baie intuitief.Ek soek na n vriend wat my so sal aanvaar,en bystaan en by wie ek net myself kan wees.Gekompliseerd en n uitdaging dalk?

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat my geloof en passies deel,maar nie fanaties is.Soos ek gese het,nie n drinker.Cliche miskien,maar net n goeie,sagte,maar ook sterk mens..nie oorheersend,jaloers,baaspelerig.Iemand wat my sal aanvaar en geduld en liefde met sy medemens het.Vriendelik,rustig,n doener,iemand by wie ek veilig voel.Goeie sin vir humor!Geletterd en ja...iemand wat my my spasie gun,soos ek syne sal.Nie oorhaastig,eers net gesels...asb."Papier is geduldig"maar na n ruk,sal dinge wel verloop soos dit moet.Belangrik..ek is baie lief vir my kinders,en raak maklik lief vir alle kinders.
n Christen ,maar nie fanaties is.Iemand wat my belangstellings deel,maar ek gun hom ook sy "space" Cliche miskien,maar n goeie,regverdige,liefdevolle mens,sag,maar sterk. n Doener.Iemand wat leiding kan neem,sonder om bombasties te wees.Respek vir en empatie met ander.Goeie sin vir humor,geletterd,Geen gereelde drinker.n Wyse,diep mens maar ook iemand wat gesonde pret en ontspanning geniet.Baie belangrik,eks baie lief vir my kinders en raak maklik lief vir ander kinders.Net n goeie boerseun.....!

Christen,maar nie fanaties.Cliche dalk,maar sag en sterk.Leier.n Doener.Net nie baasspelerig of jaloers.Moet belangstel of begrip he vir die passies in my lewe,en ek sal hom syne ook gun. Nie n drinker of iemand wat knaend saam met pelle is nie.N goeie sin vir humor.Iemand met respek vir homself en ander. Geletterd. Net n goeie man met outydse waardes,maar ook die lewe geniet.Nie ongeduldig...eers vrienskap ! "Papier is geduldig" maar later sal dinge wel uitdraai soos dit moet.Baie belangrik,eks baie lief vir my kinders,maar raak net so gou lief vir ander ook.Net n goeie boerseun,met sterk waardes en beginsels.

Wat Haar Vriende SÍ

Gypsy555 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Hoop; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Gimnastiek; Rotsklim; Rugby; Skubaduik; Swem; Valskermspring
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie