engineer50

55 – Pretoria (waverley), Gauteng, Suid-Afrika

the saint

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (waverley), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands; Ander
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Groenland
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
100 - 100
Sterreteken:
Enige
Lengte:
197cm (6' 5.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Italiaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
PhD / Nadoktorale
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Onafhanklik ,eerlik, opreg intelligent en n sin vir humor, het baie om te gee en te deel.
ek is n goeie kok en luisteraar met n goeie algemene kennis en reis graag.
hou van alles behalwe "avo" sokker en perderesies!
n wereldreisiger met baie stories...besoek graag restuarante en plekke van belang.
Ek glo daaraan om almal n kans te gee en leef my ook uit daarvoor hetsy by die werk of tuis.
mense beskou my as n natuurlike leier. Ek is nie iemand wat daarvan hou om negatiewe dinge aan te trek nie, en leef my lewe voluit

Sy Ideale Pasmaat

eerlik liefdevol en opreg. n mooi glimlag en sin vir humor is belangrik!
iemand wat bereid is om haar lewe met my te kan deel en te kan bydrae in n gesamentlike sukses op die lewe.

Ek het n probleem met pretensieuse mense, en mense wat te veel bagasie saamdra! Die lewe is te kort vir dit en ek glo iemand wat vriendelik,opgewek romanties en positief is, sal goed by my pas!

valsheid is n nee nee en geheime moet nie bestaan nie.

Dameset I sin vir humor en wat kunssinnig is is welkom om my te kontak ,maar verbitterde ou tannies moet maar eerder elders kers opsteek!

Wat Sy Vriende SÍ

engineer50 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Verdwynend
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Harerig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Stedelik (My styl is vars van die stad se strate af)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Silwer
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Oorlog; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Kookkuns; Motorherstelwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Boks; Gholf; Gimnastiek; Krieket; Motorsport; Rugby; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Eerlikheid:
Uiters