Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
41 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
28 - 34 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
155cm (5' 1.0") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Dis maar moeilik om oor myself te praat. Ek sal eerder oor jou wil praat! Ek kan jou seker vertel dat ek baie nice is...... eerlik, opreg, liefdevol......lief vir die lewe, lief vir die natuur, my beeste, my plaas......ens, ens! Maar ek is seker dat as jy met die selfde oe kyk na die liefde soos ek ook doen dan sal jy stem dat "talk is cheap". Ek glo jy sal eerder vir jouself wil uitvind!!!
Vir pret en ontspanning,.....mmmmm? Ons haak die boot en gaan Mozambique toe, daar by Barra! Of hoe klink die wildtuin, Botswana of Skedelkus. Ek is maar 'n Boerseun en hou van die ooptes! Ek is mal oor reis!!! Daar is so baie om te doen maar dis nie baie pret om dit alleen te doen nie.
Wil graag al die mooi dinge met jou deel !!!
Sy Ideale Pasmaat
Na watter kwaliteite soek ek in n vrou?........dis nie so n moelike vraag nie. Sy moet my kan liefhe, soos ek haar lief sal he. Haar lewe en vreugde met my kan deel. My sal toelaat om haar te troos as dit nie goedgaan nie en saam te kan lag elke dag! Dat sy sal verstaan en my toelaat dat ek haar sal ondersteun in alles wat sy doen omdat ek glo in die outydse waardes. Dat sy soos ek sal besef dat ware liefde iets baie "special" is en nie daar is om mee te mors nie. Maar sekerlik die mees belangrikse kwaliteit van haar sal wees om my heel beste PEL te kan wees.
Wat Sy Vriende Sê
sielsoekerliefde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Oorlog |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Boogskiet; Jag; Kampering; Krieket; Rugby; Visvang |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek HET 'n bed in my kantoor! |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Ander |
Prikkels: |
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland: |
Senuweeagtig |
Eerlikheid: |
Uiters |