0

SkyraiderWill

40 – Randburg (Sonneglans), Gauteng, Suid-Afrika

I will be your hero.....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 02 Desember 2023

Verander: 02 Desember 2023

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Mense moet my leer ken omdar ek hoope fun is, ek hou van die buite lewe en is n groot diere liefhebber. Ek is n sosiale mens, ek is n diep mens en kan soms ook n baie ernstige mens wees. Ek hou daarvan om dinge saam met ander te doen.ek is n groot rugby fan en ondersteun die stormers. Braaivleis en kuier op die plaas is lekker veral as ek dit met ander mense kan deel Ek is opsoek na iemand wat net so liefdevol soos ek is, wat kan gee en ontvang want nie selfrespek probleme het of minderwaardig voel nie. Ek is n goeie vriend en probeer altyd help waar ek kan. Ek stel waardes hoog op prys en kom van n sterk familie georienteerde agtergrond af. Ons almal het ons foute en ek is die eerste een om dit te admit en daaraan te werk. Ek is opsoek na iemand wat wie ek is kan komplimenteer en vir wie ek kan komplimenteer. Los jou issues by die huis en stap n wonderlike lewenspad saam met my!

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet van dieselfde dinge hou as waarvan ek hou, sy moet gelukkig kan wees in haarself en onafhandlik , sy moet geluk kan vind in dinge wat my gelukkig maak, sy moet my kan ondersteun en raad gee. Sy moet kan gee en neem. Sy moet nie issues he nie, nie onnodig baklei nie, lekker kan praat. My ideale maat moet n goeie selfbeeld he sy moet my kan vertrou en my toelaat om my drome tevolg, sy moet spontaan wees en doelgerig. Sy moet vinnig vriende kan maak en my vriende kan onthaal as dit van haar verwag word. Sy moet vir my onkondisioneel kan lief wees en net oe vir my he, sy moet alles wil doen en nie omdat sy moet nie. Sy moet sexy en aantreklik kan wees sonder om goedkoop voor te kom. Sy moet weet waaroor die lewe gaan en haar opinie kan lewer as dit van haar verwag word. Sy moet volwasse kan wees en eerlik met my kan wees en my lief he vir wie ek is en nie wat ek het nie. Sy moet my nooit probeer verander nie. sy moet n goeie vrou en ma vir ons kinders wees. Die als sal ek graag in my ideale maat wil he, miskien omdat ek al so seer gekry het in vorige verhoudings...as jy dink jy is die een wat my hartsnare gaan prikkel moet nie hywer om my te kontak nie

Wat Sy Vriende Sê

SkyraiderWill het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (Sonneglans), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vervoer
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Inkopies; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Basketbal; Bergfiets; Biljart Snoeker; Branderplankry; Fietsry; Gholf; Jag; Krieket; Liggaamsbou; Skubaduik; Snorkelduik; Tennis; Visvang
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Uiters