sealover101sealover101
3

sealover101

69 – Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

opsoek na opregte liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie jonk van gees, 'n goeie humor en lag baie, ek kan met enige iemand oor die weg kom. Ek is lief vir see,son en lekker dinge doen, ek hou nie van sit nie. Opregte vriende is skaars en dus hou ek nie van oneerlikheid nie. Ek moet nog subskripsie betaal dus kan ek nie antw nie al wil ek graag, enige iemand is welkom om vir my kontak besonderhede te stuur dan kan ek ook terug antwoord. Xx

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet nie vol strooi wees nie, moet kan lag en my kan laat lag. Hy moet die lewe kan waardeur en saam my dinge doen. "n man met selfvertroue en wat weet wat hy wil he. Geen kansvatters of lelike opmerke nie, Ek is baie spontaan dus moet hy ook op die ingewing van die oomblik dinge wil doen en geniet. "n man wat my kan wardeur en my kan lief he sonder altyd na die uiterlike kyk, alhoewel ek baie netjies is, 'n man wat sy plek ken en wat die pad saam God loop.

Wat Haar Vriende Sê

sealover101 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; R&B / Soul
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Krieket; Liggaamsbou; Rugby; Skubaduik; Staptogte; Stoei; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Veldhokkie; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters