0

Kamelia

54 – Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Lewe en laat lewe!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wil graag gesels en ander mense ontmoet. Op my ouderdom gaan 'n mens nie meer uit om mense te ontmoet...
Ek beskou myself as positief, vriendelik, gasvry, hou van kosmaak, onthaal en kuier. Ek is baie lief vir die natuur, plante en die buitelewe. Ek hou baie van musiek. Ek is baie lief vir kinders. Ek beskou elke dag as 'n gawe en 'n geleentheid vir nuwe dinge.

Ek hou van nuwe dinge leer en sal graag nog baie plekke in my lewe wil sien.

Ek is 'n mens wat die klein dinge in die lewe waardeer en voel soms eensaam. Dink dit sal lekker wees om geselsmaat te he^.

Ek weet dat elke mens op hierdie stadium weet wie hy is en wat hy in die lewe wil he^. Leer my ken, miskien gesels ons lekker.

Haar Ideale Pasmaat

'n Positiewe uitkyk oor die lewe is belangrik en 'n glimlag vertel baie!

Moet kan lekker gesels.......

Dit sal goed wees as jy lief is vir die buitelewe en die natuur. Dit sal 'n pluspunt wees as jy ook hou van musiek.

'n Goeie selfbeeld en sonder "fieterjasies", met ander woorde jou man kan staan en jou stempel afdruk.

Goeie waardes, standvastigheid en verantwoordelik is belangrike eienskappe.

Ek dink in hierdie stadium van ons lewe weet ons almal wie en wat ons is en wat ons wil he^, maar ek weet ook dat niemand dieselfde is nie, 'n mens moet bereid wees om te aanvaar, te verander, te skaaf hier en daar..... en dalk... 'n mens weet nooit...

Wat Haar Vriende Sê

Kamelia het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Kamelia moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.