Kitty_401Kitty_401

Kitty_401

70 – Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Soek saggeaarde, liefdevolle, standvastig ens

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou daarvan om uit te gaan so af en toe maar is ook baie huislik , ek hou van dans, lief vir musiek lief vir die buite lewe ek is 'n diere mens, ek is liefdevolle mens en is op soek na ware liefde. Ek is op soek na 'n eerlike opregte persoon, ek hou daarvan om langs die strand te gaan stap en hou van visvang, die persoon moet my soos 'n vrou kan laat voel. en ek het BAIE LIEFDE OM TE GEE en die persoon moet ook vir my lief kan wees

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet lief wees vir die buitelewe, diere, musiek, dans, en hy moet liefdevol en vol humor kan wees en weet hoe om 'n vrou goed te kan behandel en kan bystaan en mekaar ondersteun en passievol wees, huislik en hy moet standvastig wees

Wat Haar Vriende S

Kitty_401 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Meer Leefstyl
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Baie