Hartjie55Hartjie55
Hartjie55

55 – Vanderbijlpark (Meyerton), Gauteng, Suid-Afrika

Hartjie55Hartjie55
2
3

Hartjie55

55 – Vanderbijlpark (Meyerton), Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na my Stilte in my storm

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 12 Januarie 2026

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks ongekompliseerd, hou van die eenvoudige dood gewone dinge wat die lewe bied, eerlikikheid, respek en mooi maniere is vir my belangrik, ek hou van goeie geselskap, mooi musiek, ek geniet lekker kuier, en ook rustige stil tyd, eks lief vir die Here en leef dit, eks opgewonde oor die lewe, en leef met passie, en raak betrokke waar dinge nie reg loop as dit moontlik is, eks baie kreatief, ek geniet dit om nuwe dinge te probeer, solank dit vir my goed is, ek kan maklik n besluit neem, ek geniet Golf ⛳️ maar is nog nie goeie kompetisie, ek wardeer klasieke musiek, die res moet jy my maar vrae....

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet die Here dien, nie godsdienstig wees, n nie-roker wees, as hy iets drink homself kan gedra ten alle tye, hy moet trots wees op homself, en wat ook al hy al bereik het, hy moet self verseker wees, en kan erken as hy nie seker is, of n fout gemaak het. Dit moet vir hom ook belangrik wees waarvan ek hou, hy moet kan lag saam met my, al sé ek niks, omdat hy weet wat ek nou gedink het, hy moet kan roomys eet saam met my as ek n rowwe dag gehad het, en dit moet sy idee wees, hy moet romanties kan wees, hy moet glimlag as hy my briefies lees, en vir my ook oulike boodskappies kan los - uit sy eie, hy moet leiding kan neem, hy moet sy dag met my wil deel, hy moet weet Wie hy is, ons behoort mekaar aan te vul, n ware Gentleman,

Wat Haar Vriende Sê

Hartjie55 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark (Meyerton), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
190cm (6' 2.8") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Boks; Gholf; Staptogte; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters