In sy eie woorde...
Oor Hom
Waarom moet jy my leer ken, die vraag hier is hoekom nie wat het jy om te verloor, ja ek weet tyd is kosbaar maar as jy nie n kans vat nie hoe sal jy weet?
Ek was nog nooit getroud nie almal vra altyd hoekom nie, die antwoord is God het haar nog noe gestuur nie, ek trou noe omdat dit die norm is nie ek trou vir liefde en daai woord is n groot woord.
Moenie nie na dag 1 se jy is lief vir my nie dis nie hoe dit werk nie, hulle se die hart weet wat hy wil he en my hary weet wat hy wil he.Ek het altyd met my brein gedink nie meer nie eks nou mooi groot.😁😁.
EK gym so 3 keer n week in die oggende en op my afdae gaan draf ek ook ini oggende ek verwag nie jy moet dit ook doen nie, elkeen is sy eie mens wees net jouself. ek glo n mens moenie net geestelik fiks wees nie maar ook ligaamlik.Ek weet wat ek wil he so ek sal nie jou tyd mors nie, ek het n baie stresvolle werk en ek is gereeld op die pad, sal jou later vertel wat ek doen.
[removed]
Sy Ideale Pasmaat
Hoe beskryf jy jou ideale pasmaat, sy moet blond wees, baie baie mooi em skatryk wees, Neeee dis nie wat ek soek nie.Ek soek iemand wat by my pas, ek het nie n vrou nodig om gelukkig te wees nie, my geluk kom van God en myself af.
So as jy n ateis is gaan dit nie werk nie ek beelowe jou want ek gaan nie met jou stry oor geloof nie.Ek het n dogter sy bly by haar ma en nee ek soek nie n ma vir haar nie.Die woord Pasmaats se alles maats wat bymekaar pas so daar het julle dit ek soek n pasmaat!!
Wat Sy Vriende Sê
Buddie1973 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park (Kempton Park (1620)), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
149cm (4' 10.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Wild |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Heelwat tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Volk; World |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Misdaad; Nie-fiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Kultusklassiek; Misterie; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Joga; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Bergfiets; Boks; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Krieket; Motorsport; Perdry; Rekspring; Roei; Rotsklim; Rugby; Ski; Sokker; Staptogte; Swem; Valskermspring; Waaghalsige sport; Yshokkie |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Indies; Italiaans; Japannees; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ander |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |



