In sy eie woorde...
Oor Hom
Hoe beskryf ek myself, miskien moet ek dit so stel ....ek is wie ek is, Geen valse voorwentsels, agendas of skynheiligheid nie.
My ouderdom is beslis nie 'n aanduiding van wie ek is nie, nog minder 'n beperking. ... Ek sien myself as n energieke, jonk van gees persoon wat graag nog baie wil ontdek en beleef in hierdie lewensreis, 'n positiewe persoon wat uitdagings as n motiverings meganisme gebruik eerder as n beperking.
Fisies nog aktief in my werk en staan elke dag op met n lied in my hart en met blydskap wat my Skepper my elke dag gee.
Is 'n sportiewe en lewenslustige individue wat n liefde het vir die natuur, buite lewe, tuinmaak, motors en motorfietse ens. Wat glo in opregtheid, eerlikheid, omgee wat deur goeie waardes gedryf word en bou my daaglikse lewe op n Fondasie gebou deur n verhouding met my Skepper.
Beskou myself as 'n ordentlik, gemanierde persoon wat bv. nog 'n sitplek vir n vrou sal aanbied of n deur vir haar sal oopmaak. Ek is nie 'n "braggerige" persoon nie, en beskou myself as nederig, beskeie, hardwerkend en redelik doelgerig, aanpasbaar met n goeie maat van humorsin.
Aktiewe fietsryer maar met 'n kompeterende benadering. Ook mal oor motorfietse.
Ek's bevrees - daar is nog baie jare wat vir my voorlê en sien uit daarna en wil dit met opgewondenheid en entoesiasme aanpak en wat lekkerder as ek dit saam met 'n ware sielsgenoot kan doen. Die lewe is wat ons daarvan maak, is baie interresant en en met die regte maat kan ons dit n genotvolle reis saam maak.
Hou van uitdagings en gee nie maklik op veral vir die regte doel.
Ek glo nie in toeval nie maar weet ons kruis paaie met mense, situasies en omstandighede want ons Skepper is in beheer en HY weet ......
Sy Ideale Pasmaat
Op soek na n opregte, eerlik sielsgenoot wat nog kans sien vir uitdagings en 'n ondekkings reis met wat die lewe ons bied.
N persoon met goeie waardes,'n sportiewe belangstelling sal n interresante aanvulling wees maar nie n vereiste.
N persoon wat graag lekker saam kan kuier, wyn in die hand by die kospotte kan kuier, lekker saam kan stap, kamp, miskien fietsry, lekker om n kampvuur kan gesels en sommer net goed stuitig wees.
'n Liefde vir ons Skepper is baie belangrik en moet die fondasie van haar lewe wees, n belangstelling hê om saam kerk toe gaan en o ja, ek glo nog in "chemistry", miskien kan ons dit ontdek!!??
Wat Sy Vriende Sê
ccckuifie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stilbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
152cm (4' 11.8") - 178cm (5' 10.1") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Ander | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Verdwynend |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Onafhanklik; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Houtwerk; Internetbesoeke; Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Bergfiets; Fietsry; Kampering; Krieket; Lyfbranderry; Motorsport; Muurbal; Roei; Rugby; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Waterski |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland: |
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |





