In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n stabiele persoon opsoek na vriendskap en geselskap. Geen LANGAFSTANDSVERHOUDINGS NIE. Ek is lief vir natuur en diere. Ek beskou myself as n omgee-mens. Ek geniet die buite lewe maar hou ook van lekker kos en restaurante. Ek is n goeie reisgenoot en geniet dit ook. Ek reageer ongelukkig slegs op mense wat foto's plaas (goes both ways).
Haar Ideale Pasmaat
Onafhanklike sterk persoon wat lief is vir diere en mense en wat weet hoe om respek te wys vir ander. Iemand wat na homself kyk en iemand spesiaal kan laat voel. Plaas asb ook n foto van jouself sodat mens n gesig by die "naam" kan sit.
Wat Haar Vriende Sê
Natuurvanger het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
51 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Natuurvanger moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
