In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het flytige vingers. Hou van stap, gesels oor dinge wat saak maak. Hou van bak en brou. God is nommer een in my lewe. Neem deel aan my kerk se groepe. Is in die AGS kerk. Kyk min televisie, lees, hekel en brei. Sal graag ook nuwe plekke wil gaan sien. Ek is nog redelik gesond. Lief vir my kinders, kleinkinders, familie en vriende. Geseende gesels vir almal.
Haar Ideale Pasmaat
Die ideale persoon in my lewe moet God ken en lief he bo alles. Moet vriendelik en geduldig wees. Geen rokers. Moet skoon, sober en selfonderhoudend wees. Hy moet entoesiasties wees en lief vir die natuur. Ook ander mense aanvaar soos hule is. N persoon wat voorgee wie hy nie is nie sal ek vinnig opsom en vriendskap beeindig. Leunaars sal ek gou uitvang. Dankiie vir jou belangstelling.
Wat Haar Vriende Sê
Seisoenekind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
158cm (5' 2.2") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 66 | ||
Sterreteken: |
Weegskaal | ||
Lengte: |
162cm (5' 3.8") - 169cm (5' 6.5") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Seisoenekind moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


