In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n eerlike,reguit persoon met n sin vir humor. Ek kan lekker kos maak,braai en pooitjie.
Ek is mal oor die natuur en om te reis.
Kwaliteit saam geliefdes en vriende is vir my belangrik.
Haar Ideale Pasmaat
Moet opreg en eerlik wees.
Moet my kan respekteur, gevoelings en opinies of besluite in ag neem. My kan ondersteun en bystaan. My kan lief hê deur om dit te wys sowel as sê. Moet weet wat hy in die lewe wil hê.
Iemand wat my beste vriend kan wees met wie ek als kan deel en dinge kan doen. My kinders kan respekteer, ondersteun en lief hê soos vir my. Sin vir humor en n lus vir die lewe. Standvastig in geloof.
Wat Haar Vriende Sê
Yoli_143 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
37 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 43 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ander |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Misdaad |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Tuinmaak |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd by die Werk: |
Ek werk net 'n paar uur 'n week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Perd(e) |
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |




