Sonskyn_BSonskyn_B
Sonskyn_B

38 – Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Sonskyn_BSonskyn_B
1

Sonskyn_B

38 – Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Let's write our own Love story with honesty, loyalty, respect, security and stability

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ñ mamma van 2 seuns. Hulle is deel van my lewe en hulle is my lewe. Ek is ñ plain Jane en ek is meer kaal voet as in skoene. Don't expect a Barbie. Maar ek Kan optof en mooi lyk as Ek moet. Can be elegant when I have to be. Ek het ñ vriendelike persoonlikheid. Ek is lief Vir die Lewe, lief Vir die natuur. Ek Hou van adventure. Ek is ook Baie lief Vir mense. Ek judge nie. Almal verdien ñ kansie in die Lewe.

Hou van lekker Kos maak veral Vis en ek bak enige soort puddings graag. Eks Mal oor Biryani en ñ lekker bunny chow. Vis is ook een van my favourites.

Ek eet redelik gesond. Het ñ biekie van ñ soet hand. Roomys is my absulute favourite.

Moet my nie uitvat Vir ñ bier nie vat my eerder Vir ñ milkshake. Ons Kan later ñ Drankie geniet.

As ek Wil ontspan gaan ek strand toe. As ek Wil wegbreuk gaan ek strand toe. Baie Baie lief Vir see.

My gunsteling ding Om te doen is natuurlik Visvang. Stap en travel

Ek bly by die see so moet nie verwag ek moet trêk nie.

My uitkyk op die Lewe is eenvoudig, die eerlike pad is die regte pad.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat my 2 seuns sal aanvaar. Iemand wat Wil settle en bou. Ek het genoeg seer gekry, ek soek security and stability. Iemand wat Baie lief is Vir die natuur. Iemand saam wie ek op adventures Kan gaan en wat Hou van die Buite lug. Verkieslik iemand wat ook Hou van visvang.

Iemand wat ook daarvan hou Om quality tyd saam te spandeer en by die Huis mekaar SE company geniet. Iemand wat saam my Wil Kos maak. En saam my in die kombuis Dans.

Iemand wat Glo in eerlikheid en respek en liefde.

Iemand wat my altyd eerste sal sit. Ek soek iemand wat my sal aanvaar Soos ek is en Niks sal Wil verander oor hoe ek is en hoe ek lyk nie.

Ek kyk na iemand wat weet wat Hy in die Lewe Wil hê en iemand wat gevestig is in sy werk en standvastig is oor waar Hy woon.

Iemand wat reeds gesettle is en nie rond trek nie.

Wees net jouself

Wat Haar Vriende Sê

Sonskyn_B het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Wit
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Arbeid / Konstruksie; Regte; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My swembroek / bikini
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief
Lees:
Dis OK
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Swem; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Flankering; Langhare; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Nuuskierig; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Baie