In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n rustige mens asook kalm humeer met baie humor. Ek het my oomblike van avontuur, baie handig, dink buite die boks, wil weet hoekom en hoe alles werk en determineerd. Hou van oefen, fietsry, honde stap en nie 'n kluisenaar nie. Gadget mal en hou daarvan om goed anders te doen. Ek is optimisties. Wil die vrou in my lewe gelukkig maak en 'n lewe deel, oor enige iets kan praat en 'n lewens maat hê. EK is 'n een vrou man. My Kinders en ma is my tweede prioriteit tans na my God. Mal oor diere, as ek kon sou ek elke liewe rescue hond anneem en op 'n plaas bly.
Sy Ideale Pasmaat
Geen profiel fotos, geen reaksie. Ek is opsoek na 'n vrou wat my as man sal waardeer vir dit wat ek is en wat ek vir haar doen, my bystaan deur dik en dun. Sy moet netjies op haarself wees, vriendelik, bedagsaam, hoë etiese en Christelike waardes. Ek wil weet wat maak jou "tick", ek sal soms diep gesprekke wil deel en is self 'n diep mens. Sy moet onselfsugtig wees. Ek wil haar nr 1 en enigste man wees en sy moet my ook so laat voel. Sal graag saam 'n fliek kyk, stap, fietsry, oefen, sommer net ry, die natuur ervaar en impulsief sommer besluit nou gaan ons bietjie weg of iets anders doen. MOET lief wees vir diere en honde en in die huis, op die bed, hulle is deel van my familie. Wat 'n verhouding vernietig? Te kort aan kommunikasie en om dinge/verskille RUSTIG te kan uitpraat. emosionele uitbarstings, dinge vir my wegsteek en oë wat dwaal gaan nie werk vir my nie. Ek sal jou soos 'n prinses hanteer, want dis hoe ek groot gemaak is, en ek verwag dieselfde respek en bewondering vir my. Ek maak nog deure oop vir 'n vrou, laat haar eerste instap in 'n vertrek, trek die stoel uit vir haar as ons uiteet..jy weet, die tipe goed wat mens nie meer vandag kry nie - dis hoe ek groot gemaak is.[geskrap]
Wat Sy Vriende Sê
Ransom29 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
185cm (6' 0.8") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Ermelo (Mpumalanga, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
186cm (6' 1.2") - 186cm (6' 1.2") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het koel bakkebaarde |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock |
Lees: |
Dis OK |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beleggings; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Rekenaarprogrammering |
Sport: |
Bergfiets; Boks; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kampering; Kanovaart; Liggaamsbou; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Rotsklim; Skaak; Ski; Sneeuplankry; Stap; Tafeltennis; Visvang; Waterski; Witwater-kanovaart; Yshokkie; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Dieetbeperkings : |
Suikervry; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk net 'n paar uur 'n week |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme |
Afsitters: |
Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |




