1

Bosvelder1159

65 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Plat op die aarde en opreg

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hou van die buitelewe, maak maklik vriende, gelowig, opreg en vriendelik. Ek kan nie dans nie. waardeer die klein goedjies in die lewe. Ek gaan nie na clubs nie en is nie opsoek na one night stands of net bietjie pret nie. Saggeaard en plat op die aarde. Sal swem in n plaasdam en kaalvoet loop. Positiwiteit en lag is die beste medikasie en ek gebruik dit baie dikwels.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hoop om iemand met n goeie hart te ontmoet wat nie bybedoelings het en mense gebruik om sy ego te streel nie. Daar moet ander dinge belangriker wees as net hyself. Iemand wat die mooi in die lewe raaksien en nie ander oordeel nie. Iemand wat nog goeie waardes en normes waardeer.

Wat Haar Vriende Sê

Bosvelder1159 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Bosvelder1159 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.