VerloremeisieVerloremeisie
4

Verloremeisie

47 – Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek wil saam met jou hardloop in die reen en nuwe dingtjies doen en keer saam met jou

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n plat op die aarde mens ek het n baie mooi hart en goeie waardes.Ek is ook nie rarities nie Mt asb nie verkeerd opneem nie ...mar asb ek verkies net my tipe kleur mensie en vra proveer my respekteer.Ek lees nie boodskappe van mans ouer as 52 never ook wat nie blank is nie.Ek vra respekteer my wense.

As jy reg is vir verhouding en nie hier om enige iemand se hart te breek kan jy met my gesels

Ek is liefdevolle sagte mens en wil iemand se prinses wees vir lang tyd en nie net waneer hulle oor hulle seer is of iemand anders beter gekry het nie.

Ons almal verdien liefde en n mooi plekkie in die son
Ons moet nie met mense se gevoelens speel nie net oor dit vir ons gemaklik en lekker is nie.

Ek is n plat op aarde mense mens
As jy nog old-school gentle men is dan wat staan in jou pad en reg is vir liefde...klop aan my deur asb.

Mooi geseende daggie xxx

Haar Ideale Pasmaat

Hy hoef nie ryk te wees nie maar net op sy eie voete kan staan en weet wat hy lewe soek.

Dit sal groot plus wees as hy my kan op sy hande dra en ek vir hom goeie en slegte tye wees.

My ideal pasmaat mort kan spontane man kan wees en stil met tye en hy hoef nie te verander vir my nie.

Hy moet net mooi na hom self kyk al is hy nie spier tier nie...ek soek nie n model nie net gewone man met n mooi hart en mooi waardes

Ek soek liefdevolle man met n mooi christelike agtergrond

Wat Haar Vriende Sê

Verloremeisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 205cm (6' 8.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Verloremeisie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.