BalletBallet

Ballet

60 – Pretoria (Bronkhorstspruit), Gauteng, Suid-Afrika

Belydende Christen benodig 'n Pasmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 30 Junie 2019

Verander: 25 Junie 2019

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Bronkhorstspruit), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Bul
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
61 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n belydende Christen wie se verhouding tot GOD, die belangrikste verhouding is. Ek was 'n onderwyseres vir 21-jaar in die Intermediere Fase in Bloemfontein en daarna 9-jaar lank in die Kindertuin-Afdeling van die VAE. Aan die einde van September 2017, het ek a.g.v. ouderdom (58-j), teruggekeer na S.A. Ek het tans 'n tydelike werk by 'n Skool in Bronkhorstspruit. Die grootste bekommernis, is die feit, dat ek nie Pensioen, Medies, of permanente huisvesting het nie. Ek was slank nadat ek drie jaar lank 'n gesonde dieet gevolg het, maar terug in S.A. het ek afgewyk van die dieet-program en het sodoende weer gewig aangesit. Ek is taamlik perfeksionisties en hou van dinge baie skoon en netjies. Ek geniet dit om in 'n restaurant of Hotel te gaan eet. Hotel-vakansies en miskien 'n vakansie op 'n skip, sal heerlik wees. Ek sal graag weer gesond wil eet en ook gereeld na 'n gimnasium wil gaan. Kerkbywoning op Sondae is vir my ononderhandelbaar; dit is 'n MOET! Ek sal dit geniet om saam met iemand Bybelstudie te doen en te BID. Ek vertrou, dat indien dit GOD se wil is, ek dalk iemand sal kry wat bereid is om vir my tot en met my oudag, te sorg. Natuurlik, sal ek doen wat ek kan en ook solank ek kan om ook 'n inkomste te genereer. Ek sal graag iemand wil ontmoet wat my nie die hele tyd wil verander, of iemand anders in my plek sal verkies nie. Ek is nie baie goed met kosmaak nie, want ek was nog nooit getroud nie en het nog nooit nodig gehad om dit te doen nie. Ek sal graag 'n ander beroep, miskien administratief van aard, wil doen. Ek is meestal te vrygewig wanneer ander mense swaarkry, maar ek sal moet leer om eerstens vir myself te sorg.

Haar Ideale Pasmaat

Die persoon moet erns maak met sy verhouding tot GOD. (Nie te charasmaties wees nie). Dit moet 'n MAN wees wat nie beide manlike en vroulike rolle wil vertolk en bevredig nie - bedoelende nie iemand wat later na vore kom met 'n verhaal van "Ek is eintlik biseksueel nie." Dit sal goed wees indien die persoon sal kan help met die maak van kos. My ideale maat, sal iemand wees was lief is vir Kultuur (Simfonie-konserte; Ballet-vertonings ens.) Fliek sal ook lekker wees, maar nie iets aggressiefs, of wreeds nie. Kerk toe gaan op Sondae moet vir die persoon ook ontsettend belangrik wees.

Wat Haar Vriende S

Ballet het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Klassiek; Opera
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Speletjiesprogramme; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Aërobiese oefeninge; Fietsry; Stap
Kos
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Inkopies
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
In 'n Las Vegas rykmanshotelkamer
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters