In sy eie woorde...
Oor Hom
Eerlik, te reguit en weet waarna ek opsoek is.
Die lewe is te kort om rond te val, vervolgens leef ek voluit… en in die vinnige baan.
Hou van challenges en maak seker ek skram nie weg van geleenthede nie, baie impulsief en avontuurlustig.
Hou van my eie spasie, maar sien uit na die lewe te deel vir iemand special en natuurlik is bederf hoog op my lysie..
Sy Ideale Pasmaat
Deursigtigheid, reguit, eerlik, opreg, opgewek, sin vir avontuur
He jou eie lewe en bagasie is in verlede…
Duidelikheid rondom jou toekoms en weet waarheen jy oppad is.
Maak seker jy kan leef, hetsy dit met glas rooiwyn is, of met tequila om dinge interessant te maak. Hou van lekker kuier en sosialiseer, alhoewel mense wat in dit deel selektief en min is...
Jy is nie almal se koppie tee nie, maar ek sal jou as jou sien om te wees wie jy is... en challenge op soveel nuwe maniere denkbaar!
Wat Sy Vriende Sê
Smiley_79 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
45 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
190cm (6' 2.8") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
34 - 36 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 168cm (5' 6.1") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Net borshare |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Sarkasties |
Intelligensie: |
So effens stadig |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Ongenooide gas |
Persoonlikheidstrekke: |
Pessimisties; Sarkasties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke; Wild & Uitbundig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Toewyding |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
Enige iets, solank dit swart is |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Besigheid; Gruwelverhale; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Riller; Volwasse; Wetenskapsfiksie |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Indies; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Sjinees; Soesji; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Intelligensie; Sarkasme; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Eerlikheid: |
Uiters |