DisEkNetJoune

50 – Kroonstad (Kraalkop), Vrystaat, Suid-Afrika

Ek sien uit na geluk. En jy?.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 10 November 2019

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kroonstad (Kraalkop), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Slank; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is myself. Ek respekteer gevoelens..en gee om. Weet vat liefde is en wat dit beteken. Geen Valsheid nie. Dra nie etikette nie Verpes leuens. Glo aan die naakte waarheid. Intelligente geselskap is altyd 'n turn on.
Ek is net ek, geen tierlantyntjies, goed grootgemaak, met waardes. Hou van piekniek en stel ander se belangestelling eerste en vind daar iets in die middle wat ons kan deel. Le nie in pups nie, te onpersoonlik en hoe kuier mens?. Outgoing met goeie betroubare vriende. Baie verkenning in die lewe om te geniet. Mens sien en leer baie. As jy myne is, is jy myne en ek sal dit wys en met jou brag. Ek deel hoegenaamd nie.Nie nodig om te deel nie..gesond soos 'n vis in die water. Hou nie van flirt nie. Daarsy! Groete.

Sy Ideale Pasmaat

As jy van diere hou, natuur of see, kos kan maak, mooi van die lewe waardeer, netjies is..jou guard down is..net jouself is, nie jok nie, beloftes kan nakom, kos kan maak en nie lui is nie, humor het..reg Lief kan he en omgee. Whalla..daar het jy my. O ja!! Ja dit ook. Kry mens nog koue vroue?. Gedag daar was net een. Haha..grap net. Jy is beslis nie koud nie..wil net waardeer en respekteer word en gevoelens respekteer.. altyd tyd kan maak. Vertroue is die ultimate.. Dit word in 'n oogwenk gebreek, dan val die eier op die grond. Dis nie so harde werk..en so moeilik as jy eerlik is nie.

Wat Sy Vriende SÍ

DisEkNetJoune het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Boks; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Krieket; Liggaamsbou; Motorsport; Perdry; Polo; Rugby; Sagtebal; Skaak; Skermkuns; Skietsport; Stoei
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Wat's werk?
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie