In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n vriendelike, avonturige, romanties pot opsoek na sy deksel.
Beste woorde om my te beskryf is eerlik, romanties, liefdevol, avonturig, vol pret, enkellopend en ekstrovert.
Hobbies sluit in KiteSurfing, Perd ry, Hiking, Sandboarding, Swem, Games, Movies en stap op die strand met my Jack Russel.
Alhoewel ek deel is van groepe, is ek nie 'n groep mens nie. Een persoon is genoeg vir my.
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat sal liefdevol, aantreklik, avonturig, vriendelik en naastenby my lengte (1.7m of minder) wees. As sy belangstel om die lewe te geniet saam met my sal dit nog meer van 'n bonus wees.
Wat Sy Vriende Sê
Jy_Is_Belangrik het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Blouberg (Table View), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Agnosties | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
27 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
157cm (5' 1.8") - 170cm (5' 6.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Agnosties; Ateïsme | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Glad |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Perd(e) |
Prikkels: |
Langhare; Tatoeëermerke |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Eerlikheid: |
Uiters |