Deutsches_HerzDeutsches_Herz
1

Deutsches_Herz

23 – Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Egal wie dunkel der Moment ist, Liebe und Hoffnung sind immer möglich.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n vrygewige ou, ek hou van eksentrieke goed, en nuwe dinge probeer. Ek hou van lees en skryf van gedigte en literatuur. Ek wil die wêreld reis en nuwe dinge sien. Ek wil hê dat iemand die besondere oomblikke in die lewe saam met my deel. Ek praat flots Afrikaans an Engels, soel kan ek Duits goes praat. Ek leer dan ook Fraans, maar net as stokperdjie.

Sy Ideale Pasmaat

Ek wil iemand hê wat op intellektuele gesprekke kan staan, hoewel nie emosioneel koud nie. Iemand wat goed lyk, en eerlik is oor homself. Iemand wat kuns waardeer en ook goeie wyn ! Miskien 'n Duitse aksent, maar nou ... Leer my net leer ken ! (;

Wat Sy Vriende Sê

Deutsches_Herz het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
23
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
148cm (4' 10.3")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Frans; Nederlands
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Student
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Suid-Afrika; Denemarke; Duitsland; Frankryk; Oostenryk; Pole; Rusland; Slowenië; Swede; Switserland
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
18 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Liefdadigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Goud
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Musiekkanale; Nuus; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Oorlog; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Boeke skryf; Gedigte skryf; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Boogskiet; Dans; Jag; Kampering; Perdry; Skaak; Skermkuns; Swem; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Visse
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Hond(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Herehuis met baie knegte
Politiek:
Anargisties
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie