OpsoekNaMyMan_xxOpsoekNaMyMan_xx
2

OpsoekNaMyMan_xx

32 – Hartbeesfontein, Noord-Wes, Suid-Afrika

Klop aan my Deur en jou Wereld gaan kleur kry!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende sien my as 'n bonnetjie joy! Ek is 'n fun persoon om mee te kuier ek geniet die lewe in sy eenvoud. Wat jy sien, dis wie ek is! Ek hou nie van nonsens nie. Soms, is ek bietjie skaam maar, my loud lag maak dan weer gou op daarvoor!

Ek mal oor perd ry en foto's neem. Eks gek oor die natuur en kamp graag. As ek nie in die kombuis besig is om ietsie lekkers te maak nie dan is ek saam met 'n vriendin in 'n mall - vir ;n koffie date of 'n movie. Ek lees ook graag.

Leef vir nou, more het sy eie dag. Geniet elke sekond volheid gaan groot en geniet elke stukkie daarvan. Ontspan just enjoy!

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet sag wees maar moet sy man kan staan en 'n sterker persoonlikheid he ek. Hy moet basies die Hoof wees. Ek hou daarvan wanneer die man in beheer is.

Ons moet al 2 eerlik wees, opregtheid. Indien daar 'n ongelukkigheid is. Kom asb dan praat ons dit uit, ek verpes dit as 'n saak onafgehandel is en moet vir dae aangaan. Kom eerder maak tyd vir mekaar en ons sorteer dit super vinnig uit om mekaar se geselskap weer vinnig te kan geniet en happy memories te maak.

Dis afhangende watse werk hy doen maar, ons vir 'n naweek te gaan kamp. Om saam perd te ry, om te gaan fliek in die mall saam rond te loop en verkieslik moet hy koffie love!

Wanneer jaloesie en wantroue in kom, dan word almal se joy gesteel. So kom ons wees van die begin af oop en werk iets saam uit en praat met mekaar. Vertroue se vir jou maat dit wat vandag gebeur het.... ek hou nie daarvan nie dat dit dadelik uitgesorteer kan word.

Wat Haar Vriende Sê

OpsoekNaMyMan_xx het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hartbeesfontein, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Visse
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Frans; Nederlands
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hartbeespoort (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
22 - 43
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

OpsoekNaMyMan_xx moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.