DearSpokieDearSpokie
1

DearSpokie

56 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Fantasties persoon met Job se geduld

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n baie stil mensie. Eerlikheid en verdraagsaamheid is baie belangrik in die lewe.
Ek hou van alles wat mooi is in die lewe en geniet my werk gate uit.
Ek kuier baie graag saam met my kind en vriende.
Ek glo dat elke mens 'n plek het in die lewe.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na 'n man wat eerlike bedoelings het en wat my kan aanvaar vir wat en wie ek is.
Hy moet 'n vrou respekteer

Wat Haar Vriende Sê

Talita dP vertel...

Waarom behoort mense haar te leer ken? Sy is 'n liefdevolle mens wat baie stil en terug getrokke is. Sy kan

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 57
Sterreteken:
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Maagd; Weegskaal; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Skaam
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Kookkuns; Lees; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Gimnastiek; Kegelbal; Rugby; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Knaagdier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters