Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mbombela (Nelspruit) (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
40 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Mbombela (Nelspruit) (Mpumalanga, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
34 - 47 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Ander; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Bruin; Blank / Kaukasiese; Gemeng | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Al is ek baie seergemaak glo ek nog aan liefde. Ek glo dat ware liefde bestaan. Dat romanse nog kan mooi wees en dat trane van lag kan wees, instede van pyn.
Ek verkies om die pad van waarheid te stap en hou van lag en vroulik wees. Die lewe is mooi, dis net die mense daarin wat soms lelik is.
Haar Ideale Pasmaat
Sjoe. Hy is goed versorgd en mooi van binne. Ek soek nie n beeldskone man nie, hy moet my net lief he en respekteer en soos n vrou behandel. Hy moet waardeer as ek hom in die nek soen en vas hou sommer omdat ek wil. Hy moet my trane afvee as ek huil oor hartseer nuus of n mooi katjie. Hy moet saam met my kan dans sommer omdat ons verspot is. Hy moet verkies om die positiewe uit die lewe te haal en daarop te bou. Hy moet trots wees in wat hy doen en ek moet kan op kyk na hom. Hy moet eerlik en openlik wees.
Wat Haar Vriende Sê
Seergemaak het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Riller; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Joga; Lees; Meditering; Motorherstelwerk; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Boks; Dans; Krieket; Rugby; Skaak; Staptogte; Veerpyltjies; Visvang; Vlugbal |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Frans; Indies; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Aftreeplanne: |
Uiteindelik daardie roman skryf |
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |