Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch (Durbanville), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Spyseniering | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
41 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Ligbruin; Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Eie Onderneming | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek sou beslis se ek kan meeste mense laat lag. I'm a people's person. Ek het n goeie sin vir humor. Maar hou ook van my ME TIME.
Ek hou van eerlikheid en vertroue is top op my lys van moet.Komunikasie in n verhouding moet daar wees. Sonder dit, wat het jy? Geld koop nie liefde nie. Ek het n hart van goud en daar is min van my.
Ek is mal oor die natuur en hou van saam my maat stap. Ek luister baie musiek. Ek hou van lees en so af en toe tv maar kan ook sonder. Kamp is heerlik , dit voer jou weg.
Die lewe is so kort en mens moet dit voluit lewe.Jy kani net helfte van jouself in n verhouding gee nie. Als of niks se ek. Wees jouself en moenie voorgee wat jy nie isni.Weet wat jy indie lewe wil he.Love yourself before you can realy love another.
Haar Ideale Pasmaat
Sonder doekies omdraai, Weet wat jy wil he in die lewe. Openlikheid in n verhouding, vertroue,respek,kommunikasie . Jy moet kan luister en raad gee en anders om ook.Çompromise. Ek glo meeste van ons het al seergekry in die lewe,hkm dit weer wil deurgaan en of dit aan iemamd anders doen. Baie ernstige woorde maar dit
moet gese word. Wederseidse respek vir jou maat.
Ek wil graag lag saam my maat,kan laf wees maar ook ernstig waneer nodig.Daar wees vir mekaar en mekaar kan ondersteun en net liefde gee en liefde ontvang.
Vernietig !!! Wat sal dit vernietig vra hulle. Ek het nie tyd vir 2timers nie, POINT.
Wat Haar Vriende Sê
Soetste het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Krullerig; Wild |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Latyns; Nuwe Era; Pop / Top 40; Reggae |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Skilder; Tuinmaak |
Sport: |
Dans; Fietsry; Gholf; Kampering; Motorsport; Perdry; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Flankering; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland: |
Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |