Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Tulbagh (Porterville), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
72 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
183cm (6' 0.0") - 198cm (6' 6.0") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n positiewe en gelukkige mens wat daarvan hou om ander te help as dit in my vermoe is. Ek hou van kosmaak en om my huis 'n leefbare plek te maak. Ek wil nie graag alleen oud word nie. Ek het baie liefde om te gee, maar sal dit ook graag wil ontvang. Ek hou van die buitelewe, om te kamp met my tent solank ek nog kan. Hou van braai en om 'n rooiwyn te geniet met iemand wat my hart laat klop. Ek hou van 'n hond of kat.
Haar Ideale Pasmaat
Ek hou van'n lang man wat my kan waardeer, saam met my die mooi dinge in die lewe kan geniet. Saam met my gaan kamp, braai, piekniek hou, of na 'n toneelstuk te gaan kyk. Iemand wat goed na homself omsien en lekker kan gesels.As iets pla, daaroor te kan praat. Sommer op kort kennisgewing die pad kan vat.
Wat Haar Vriende Sê
Magrietsoeknmaat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Geselsprogramme; Opvoedkundig |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Romanties |
Belangstellings: |
Pottebakkery; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Kampering; Stap; Staptogte |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Seekos |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |