stekelbossiestekelbossie

stekelbossie

40 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

realis met baie liefde om te gee.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is iemand wat maklik met mense oor die weg kom . Ek is baie aanpasbaar en kan lekker lag. ek is baie lief vir die buitelewe . Ek het persoonlikheid en ek hou daarvan om ander beter oor hulleself te laat voel. Ek is baie lief vir lees en fliek en hou daarvan om my kennis uit te brei.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat gemaklik oor die weg kom met almal maak nie saak hulle agtergrond. iemand wat positief is oor die lewe. Moet gemaklik wees met gays. Soek iemand wat gewoond is aan sterk vroue.

Wat Haar Vriende SÍ

stekelbossie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Rap / Hip Hop; Rock; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Speletjiesprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Joga; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Dans; Snoeker; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Tatoeëermerke
Afsitters:
Erotika; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters