rusputin

76 – Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

aangename, gemaklike dame wat wyd kan gesels en weet waaroor die lewe gaan

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
76
Sterreteken:
Ram
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
64 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Pensioenaris, hou van kuier, rond te ry , saam te braai , by vriende te kuier , amateurtuinboukundige en plantkweker, privaatkuier tye saam te geniet, goeie musiek te luister en goeie dvd's te kyk, alles te deel en soms romanties te raak

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet verkieslik n volwasse uitkyk op die lewe he. Sy moet eerlik en opreg wees, nie skroom om haar stanpunt reguit stel, redelik stabiel met haar voorkeure en afkeure wees. Moet ewe tuis met kuier mense (familie en vriende) wees asook met alleen kuiertye wees. Moet aanvaar ander mense het ook opinies en standaarde. Elke mens moet aanpasbaar wees, teenoor mense wat regied is met algemene uit kyk op die lewe. Ek sal daarvan hou as sy saam na sportuitsendings sal kyk, of waar moontlik sportbyeenkomste kan bywoon. Lief vir die natuur. soos bv diere, spesifieke plekke besoek, tuinmaak, spesifieke blomsoorte, versamel en dalk kweek ook. Langtermynplanne ontwikkel natuurlik. Verkieslik moet moet eerste ontmoeting op nutrale grond geskied sodat geeneen in die verleentheid gestel word nie. Geen ontmoeting kom met waarborge nie.

Wat Sy Vriende SÍ

rusputin het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Nie-fiksie; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Kampering; Krieket; Perdry; Rugby; Skaak; Skubaduik; Staptogte; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie