mella11

55 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

soek my solemate

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Visse
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
43 - 50
Sterreteken:
Kreef; Skerpioen; Visse
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Donkerbruin; Effens Grys; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is al 6 jaar geskei.... is standvastig in my werk , ek is nie n peroon wat afhanklik is van ander mense nie... sal graag iemand wil ontmoet wat hou van lekker dingetjie doen... bv.. weggaan vir naweke... hou van kamp... gaan stap langs die see , sport wat spontaan is..baie lag ..maar ook wel ernstig kan wees... wat gevestig en standvastig is in sy werk sekuriteit het...ek hou van kinders .. my kind alhoevel is alreed groot..en klaar met skool... ek hou van stylvol wees ... en hou nie van iemand wat te veel drink nie en "loud" is nie..
Ek sal graag weer in n verhouding wil wees met die regte pasmaat.... iemand wat my kan koester en respekteer.... wat my bederf
en vir wie ek kan bederf.... en die belangrikste hy moet my kan maak lag......

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat , sal goeie smaak moet he ( klere, meubel ens) .... hy moet gemaklik in sy werksituasie wees... gemaklik lewe ... kan doen en gaan net waar hy wil... hy moet baie kan lag... vriendelik wees hou van mense ...hou van sport .. en spontaan wees , hy sal moet mal wees oor die see...kamp en sommer net alles wat lekker is ... veral uiteet ... maar tog ook rustig kan wees en lekker kan praat... ( hy moenie brom en moan oor alles nie ) die lewe moet n lied wees ... hy moet goed versorg wees .... baie belagrik en modern.
hy moet n vrou respekteer ...(baie belangrik)
belangrikste is hy moet my maak lag en gelukkig maak... hy moet my vriend ... vertroosterd en solemate kan wees.!!

Wat Haar Vriende S

mella11 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Stedelik (My styl is vars van die stad se strate af)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Nuwe Era; Rap / Hip Hop; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Branderplankry; Dans; Seil; Ski; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s)
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak