JorsTroeliJorsTroeli
5

JorsTroeli

68 – Port Elizabeth (Lorraine), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Wil

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het op 55 jr. met vroeë pensioen afgetree, maar is nog gesond en vol lewenslus.
Ek ry graag fiets en het die Argus reeds 5 asook 2 maal die Comrades marathon voltooi.
Mense sê ek lyk goed vir my ouderdom en skat my minstens 10 jaar jonger deels as gevolg van my atletise voorkoms en die feit dat ek fiks en gesond is.
Ek rook glad nie, maar geniet so dan en wan 'n drankie wanneer ek sosiaal verkeer.
Ek verkies ook om eerder met my familie of vriende te verkeer as om in 'n kroeg te gaan rugby kyk.
Ek is spontaan en hou daarvan om altyd 'n grappie te maak eerder as om die lewe te ernstig op te neem.
Iemand wat rook of oormatig sterk drank gebruik is beslis ń afskrikmiddel.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet spontaan en vriendelik wees en onafhanklik kan funksioneer.
Sy moet saam my aan sport kan deelneem alhoewel nie noodwendig kompeterend nie of selfs haar eie stokperdjies beoefen.
My ideale aand saam sal 'n lekker eetplek wees met 'n sanger wat musiek maak. Daarna kan ons langs die strand gaan stap en later by die huis 'n koppie koffie gaan drink en dalk 'n mooi DVD kyk

Wat Sy Vriende Sê

JorsTroeli het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth (Lorraine), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Bul
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
49 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Toewyding; Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Nuus; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Fietsry; Krieket; Snoeker; Swem; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Flankering
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Liefdeland:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters