Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Randburg (Honeydew Ridge), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
69 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Associatesgraad | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
59 - 67 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 193cm (6' 4.0") | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's; Groot | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Nederlands | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels; Geen | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Dis n nuwe jaar, en ek sien uit om iemand te ontmoet wat by my sal pas, Ek voel aangetrokke tot n ordentlike lang donker/ligte man
met goeie waardes. n ordentlike man wat in beheer is van sy emosies, finansieel onafhanglik, dit sal so goed wees as hy goddienstig is want ek is. ek het n baie goeie sin vir humor wat wat omgee vir my medemens. Ek is1.68m lyk nog baie goed vir my ouderdom,is positief vir die toekoms en het geen bagasie meer oor die verlede. Hierdie is n kort opsomming daar is soveel meer. As jy lus is om vir my te e-mail doen dit en ons kan kyk of daar iets is wat ons saam kan ontdek.
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek na n netjiese, ordentlike man, met n mooi persoonlikheid! Ek is mal oor humor. Dit sal gaaf wees as hy eerlik is oor alles
in sy lewe. Dit sal wonderlik wees as hy godsdientig is, en sy pad reguit en eerlik loop. Natuurlik moet hy finansieel onafhanglik wees. Dit sal net n bonus wees as ons eers kan vriende wees en mekaar kan leer ken. As daar iets van kom Wow!!!!!!!!!!!
Wat Haar Vriende Sê
Monique591 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Monique591 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.